STAPROETES
Die inisiatief is begin om toerisme in Merweville te bevorder, deur te help om die vraag “Wat is daar om te doen in Merweville?” te help beantwoord. Daar is wel baie om te doen in Merweville. Dit is daar gestel deur natuur liefhebbers wie omgee vir ons pragtige natuur. Meerendeels is gebruik gemaak van bestaande skaap wei paadjies, daarvoor ons skaapspoor rigting merkers.
Hierdie staproete is uitgelein noue samewerking met Beaufort Wes se Munisipaliteit, wie vir ons ook die Begin Bord verskaf het. Die roetes is op publieke grond.
Daar is tans 3 roetes, al 3 begin oorkant die koshuis en wissel tussen 4.5km en 7km. Die roetes is so uitgele dat dit toeganklik en stabaar is vir oud en jonk.
Klip bankies, geborg deur inwoners wie “in memoriam” bankies laat bou, is te vind by uitkyk punte. Sitplek vir so 2 of 3 persone per bankie om ons pragtige omgewing te bewonder.
By Nuweland koppie is 6 bankies met n tafel van klip gebou, waar groter groepe stappers gerieflik kan rus, en die natuur saam met hul verversings geniet. Op hierdie punt van die roete is ook n uitgangs roete, vir die wie nie verder kan of wil stap nie.
Nuweland koppie is ook maklik bereikbaar vanaf die hoek van Meent en Kerk strate, vir die wie die Karoo se sonsonder wil bewonder. Die Letterkop uitkyk roete en punt is steeds oop.
Kom, geniet ons pragtige Merweville en laat weet indien U wil help moue op rol en betrokke raak by een van ons vele projekte.
Ons volgende projek is n 14km fietsry / stap / draf roete. Maar dit sal eers gedurende die koeler maande ontwikkel word.
Sien U in Merweville.
HIKING ROUTES
The initiative was started to promote tourism in Merweville, by helping to answer the question “What is there to do in Merweville?” There is indeed a lot to do in Merweville. It was developed by nature lovers who care about our beautiful nature. For the most part, use was made of existing sheep grazing paths, for which we have sheep track direction markers.
This walking route was laid out in close collaboration with the Beaufort West Municipality, who also provided us with the Start Board. The routes are on public land.
There are currently 3 routes, all 3 start opposite the School Hostel and vary between 4.5km and 7km. The routes are laid out in such a way that they are accessible and stable for young and old.
Stone benches, sponsored by residents who had benches built “in memoriam”, can be found at lookout points. Seating for about 2 or 3 people per bench to admire our beautiful surroundings.
At Nuweland koppie, 6 benches with a stone table have been built, where larger groups of hikers can rest comfortably, and enjoy nature with their refreshments. At this point of the route there is also an exit route, for those who cannot or do not want to walk further.
Nuweland koppie is also easily accessible from the corner of Meent and Church streets, for those who want to admire the Karoo sunset. The Letterkop lookout route and point is still open.
Come, enjoy our beautiful Merweville and let us know if you want to help roll up your sleeves and get involved in one of our many projects.
Our next projects is a 14km cycling / walking / jogging route. But this will be developed during the cooler months.
See you in Merweville!
.

EERSTE RUSBANKIE
Gister, 8 Oktober 2026 is die eerste rusbankie op die roete voltooi.
Nie net n heerlike rus geleentheid nie, maar so geplaas om die dorp en die karoo in te asem.

Foto/Photo: M Gouws
